Go Ahead Eagles

Go Ahead Eagles
Volle naam
Go Ahead Eagles
Stigting 3 Desember 1902
Tuisveld De Adelaarshorst,
Deventer
Kapasiteit 10 500
Voorsitter Vlag van Nederland Edwin Mulder
Afrigter Vlag van Nederland Joop Gall
Liga Eerste divisie
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Go Ahead Eagles is 'n sokkerspan in Deventer (Nederland) wat in die Eerste divisie (die tweede nasionale liga) speel. Go Ahead was al vier keer die kampioene van Nederland gewees. Go Ahead se tuisveld is die Adelaarshorst (kapasiteit: 10 500 toeskouers).

Go Ahead het sterk mededinging met die naburige span PEC Zwolle. Die IJsselderby staan bekend as een van die strafste derbys in Nederland.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy